27 March 2006

Module 1 en 2 - Lees meer oor Gnostisisme

Die gnotiek het 'n redelike invloed op die tweede geslag gelowiges in Hebreërs gehad. Lees meer hieroor deur op die opskrif te kliek. Lees ook by die volgende webruimte meer oor die Merkabah mistiek (Joodse mistiek) wat baie bekend was in die tyd van die Nuwe Testament http://en.wikipedia.org/wiki/Merkabah Die meeste verwysings na dwaalleer in die Nuwe Testament (ook wat Hebreërs en Kolossense betref) het te doen gehad met 1. Gnostisisme 2. Misteriegodsdienste van die tyd 3. Joodse mistiek (oa Merkabah)

2 comments:

Anonymous said...

I say briefly: Best! Useful information. Good job guys.
»

Anonymous said...

I'm impressed with your site, very nice graphics!
»