skip to main | skip to sidebar

Stellenberg Bybelskool blog

07 February 2007

Module 2 - Les 1 Oorsig van die Ou Testament

Hier kan jy detail inligting kry oor enige deel van die Ou Testament

  • Reading the Old Testament - Barry L Bandstra
  • Old Testament History outline
Hier is 'n paar kaarte wat nuttig is om 'n oorsig van die Ou testament te kry
  • Ou Nabye Ooste
  • Mesopotamië - Abraham se tuisland
  • ONO in tyd van patriarge
  • Abraham se migrasie van Ur na Kanaan
  • Kanaan in tyd van Abraham tot Moses
  • Die moontlike pad van die Eksodus
  • Die verdeling van Kanaan onder 12 stamme
  • David en Salomo se koninkryk (verenig)
  • Die verdeelde koninkryk
  • Vernietiging van Noordryk deur Assiriërs 722vC
  • Vernietiging van Suidryk deur Babiloniërs 586vC
  • Kores se Persiese koninkryk
  • Alexander die Grote se koninkryk 333 vC

Posted by Marius Breytenbach at 8:24 am

No comments:

Post a Comment

Newer Post Older Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

Welkom by Stellenberg Bybelskool se modulêre kursus

Indien jy meer oor die Bybelskool wil weet kan jy my kontak by 0823766053 of marius@stellenberg.co.za

Bybelskool argief

Nuttige webruimtes

  • Biblical archeology review
  • Stellenberg Bybelskool
  • Stellenberg gemeente
  • Textweek.com
  • Gratis Bybel sagteware, e-sword
  • The Blue letter Bible
  • Kaart van Israel in Jesus se tyd
  • Jesus se leefwêreld
  • Geskiedenis van die Christelike kerk
  • Tydlyn van die Bybel
  • Bybel atlas webruimte