- 'n Reis deur die Heilige Land- 'n Vyf week kursus waar ons plekke van betekenis in Israel besoek. Kom reis saam na plekke wat ons in die Bybel van lees en ontdek wat alles daar gebeur het. Die kursus vind elke Dinsdag van 29 Januarie tot 26 Februarie in die jeuglokaal plaas. Die koste van die kursus beloop R 40 en sluit alle materiaal in. Kontak Petra Beyleveld om in te skryf. (021-9764519, petra@stellenberg.co.za)
- Hoe lees ons die Bybel? - 'n Sewe week kursus in Bybelse interpretasie. Die kursus vind elke Dinsdag van 13 Mei tot 24 Junie in die Jeuglokaal plaas. Die koste van die kursus beloop R 80 en sluit alle materiaal in. Kontak Petra Beyleveld om in te skryf. (021-9764519, petra@stellenberg.co.za)
- Veritas Module 2 - Die Ou Testament (Pentateug en die Verhale) - 'n 13 Week Bybelskoolkursus oor die Pentateug en die Verhale in die Ou Testament. Die kursus vind elke Maandag 12 Junie tot 22 September in die Jeuglokaal plaas (ons breek vir Augstus maand vanweë ons 40 Dae program). Die koste van die kursus beloop R 250 en sluit alle materiaal in. Kontak Petra Beyleveld om in te skryf. (021-9764519, petra@stellenberg.co.za)
- Veritas Module 3 - Die Psalms, Wysheidsliteratuur en Profete. Hierdie kursus begin die vierde kwartaal van 2008. Die koste van die kursus beloop R 250 en sluit alle materiaal in. Kontak Petra Beyleveld om in te skryf. (021-9764519, petra@stellenberg.co.za)
27 November 2007
Bybelskool kursusse vir 2008
Posted by Marius Breytenbach at 12:21 am
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment