23 April 2012
05 March 2012
Die Christendom en ander godsdienste
Posted by Marius Breytenbach at 8:34 am 0 comments
21 February 2012
Christene in 'n wêreld tussen ander godsdienste
9. Kan Moslems hemel toe gaan en indien wel op grond waarvan?
Posted by Marius Breytenbach at 1:41 pm 1 comments
13 February 2012
13 September 2011
22 August 2011
15 August 2011
01 August 2011
25 July 2011
06 December 2010
29 November 2010
01 November 2010
25 October 2010
18 October 2010
Die Ou Testament - week 2
- Biblical archeology review (interessante artikels)
Posted by Marius Breytenbach at 1:06 pm 0 comments
12 October 2010
Die Ou Testament kursus
Ek sal van volgende week 'n paar artikels op die blog plaas. Hier is die besonderhede vir die wat 'n internet betaling wil doen:
NG Kerk Stellenberg, Absa Bank, Tjekrek No: 1450 5800 11, Takkode: 632 005, Verw.: 001 en Naam
Posted by Marius Breytenbach at 8:27 am 0 comments
06 September 2010
30 August 2010
Week 6 - Ons werk prakties met 'n teks
Hier is 'n paar nuttige webruimtes wat van hulp is wanneer ons na Bybelse tekste kyk:
Posted by Marius Breytenbach at 8:47 am 0 comments
23 August 2010
17 August 2010
Week 4 - jammer dat byeenkoms gekanselller is
Goeie dag almal Ek het Maandagoggend wakker geword sonder 'n stem en moes toe die byeenkoms kanselleer. Jammer vir die ongerief (veral vir die wat nie boodskap per e-pos en sms gekry het nie - ek sal julle besonderhede weer opvolg). Ek sal binne die volgende dag 'n paar gedagtes op die blog plaas waaroor julle solank kan dink (ook e-pos aan die wie se adres ek het). Groete Marius
Posted by Marius Breytenbach at 8:49 am 0 comments
02 August 2010
26 July 2010
19 July 2010
15 March 2010
08 March 2010
01 March 2010
22 February 2010
12 February 2010
01 February 2010
04 January 2010
Module 4 Die Evangelies WEEK 1
Hier is so 'n paar sake wat ons in week 1 aangeraak het:
- Vroee geskrifte wat onder gelowiges gesirkuleer is
- Die Nag Hammadi webruimte
- Die Q - bron
- Die Nuwe Testsment apokriewe boeke
- Aanlyn DVD inset: The catastrophic Jewish revolt
- Aanlyn DVD inset: The time and place jesus grew up
- Gelowiges wil dikwels graag weet: Hoe het Jesus gelyk? Dis nie belangrik om vandag presies te probeer bepaal hoe Jesus gelyk het nie. Hier is 'n interessante artikel daaroor
Posted by Marius Breytenbach at 9:05 am 0 comments
10 March 2009
Les 7 - Taal en vertalings
Hierdie webruimtes sal julle kan help om die agtergrond en teks beter te verstaan (les 5-6). Ek sal volgende week in die les meer oor die gebruik van hierdie webruimtes uitwei:
Posted by Marius Breytenbach at 8:31 am 0 comments
02 March 2009
Les 5-6 Hoe om met 'n teks te werk
Hier is twee artikels wat julle kan lees en waarvandaan 'n mens 'n paar vrae kan formuleer. Dan het ek ook ander interessante webruimtes op oor Efese.
Posted by Marius Breytenbach at 9:25 am 0 comments
24 February 2009
16 February 2009
Week 3 - Die wereld van die Bybel
Hier is 'n paar interessante artikels. Skakel asb vir Esta Nel 021-9764519, esta@stellenberg.co.za as jy van die vorige weke se notas soek. Herodes die Grote, Herodes Antipas, Die Herodion (Herodes se paleis), Herodes se tempel, Masada, Seserea, Die Herodes stamboom, Hier is 'n baie interessante webruimte oor Jesus se leefwereld, Die Joods Romeinse wereld van Jesus
Posted by Marius Breytenbach at 10:00 pm 0 comments
09 February 2009
Week 2 Hoe om jou Bybel beter te verstaan
Hier is heelwat artikels en ander bronne wat julle tov Les 2 kan bestudeer: - Nuwe Testament Apokriewe - Die Dooie See rolle - Die Talmoed - Die Septuaginta - Lees self die ou Nuwe Testament geskryfte (apokriewe asook ander antieke dokumente) - Enuma Elish - Babiloniese skeppingsverhaal - Die Gilgamesh epos - Baboloniese vloedverhaal - Die wetkode van Hammurabi - Babiloniese wetkode - Kodeks Sinaitikus
Posted by Marius Breytenbach at 10:03 am 0 comments
03 February 2009
Module 1 - Verstaan jou Bybel beter
Ons het Maandag aand met ons eerste sessie van Module een begin. Hou hierdie spasie dop vir verdere leeswerk oor die betrokke les. E- pos my asseblief as julle enige vrae het. Ek sal so ver moontlik probeer om iets daaroor op die blog te sit. Ons volgende byeenkoms is Maandag 9 Februarie om 19:00 in die kleinsaal. Sien julle daar. Marius Breytenbach (marius@stellenberg.co.za)
Posted by Marius Breytenbach at 9:14 am 0 comments
06 November 2008
Nuwe Bybelskool kursusse vir 2009
Posted by Marius Breytenbach at 4:04 pm 0 comments
22 September 2008
Die tien gebooie - gebod 1-3
Lees meer hier oor Ikonoklasme
Posted by Marius Breytenbach at 3:24 pm 1 comments
22 August 2008
Bybelskool program tot einde 2008
Ons is tans met module 2 van Veritas Bybelskool besig (Ou Testament). Ek het beoog om in die 4 de kwartaal met module 3 te begin. Die tyd het ons ongelukkig ingehaal. Module 3 staan dus oor tot Januarie 2009. Ek sal kennisgewings uitstuur wanneer julle vir module 3 kan inskryf. Kontak my as daar enige navrae is. Groete Marius Breytenbach marius@stellenberg.co.za 0823766053
Posted by Marius Breytenbach at 9:03 am 0 comments
15 May 2008
Les 1 - Bybel interpretasie
Hier is so 'n paar interessante artikels oor Les 1. Julle is welkom om op hierdie "blog" kommentaar te lewer.
Posted by Marius Breytenbach at 11:58 am 0 comments
29 April 2008
Nuwe Bybelskool kursusse begin Mei 2008
Kursus 1: Hoe lees ek die Bybel? 'n Sewe weke kursus in hoe ons die Bybel lees en hanteer. Hierdie kursus help om jou Bybelkennis te verbreed terwyl dit ook fokus om jou Bybelvaardighede te help ontwikkel. Die kursus word deur ds Marius Breytenbach aangebied Kostes: R 70 (handleiding ingesluit) Plek: Jeuglokaal (saalkompleks) Tyd: Elke Dinsdagaand om 19:00-20:30 (13 Mei tot 24 Junie) Inskrywings: Skakel Petra Beyleveld by die kerkkantoor (petra@stellenberg.co.za, 021-9764519) Kursus 2: Hoe lees ek die Ou Testament? Slegs mense wat kursus 1( Hoe lees ek die Bybel?) reeds voltooi het, kan vir hierdie kursus inskryf. Dit is 'n langer kursus en begin Maandag 12 Mei om 19:00 in die Jeuglokaal. Die kursus word deur ds. Marius Breytenbach aangebied. Kostes: R300 (sluit ekstensiewe handleiding in) Plek: Jeuglokaal (saalkompleks) Tyd: Maandagaande om 19:00-20:30 (begin 12 Mei 2008)
Posted by Marius Breytenbach at 7:15 pm 0 comments
30 January 2008
'n Reis deur die Heilige Land
DEEL 1 - Oorsig van die Bybelse wêreld
DEEL 2 - Van Kapernaum na Jerusalem Kyk gerus na die volgende artikels:- Die Maccabeers (Joodse rebelle groep)
- Herodes die Grootte
- Herodes Antipas
- Herodes Argaleos
- Herodes Phillip
- Die Romeinse Republiek
- Die Romeinse Ryk
- Pontius Pilatus
- Kajafas
- Die Herodion
- Die Dooie See Rolle - Qumran
- 25 interesante feite oor die Dooie See Rolle
- Josephus se beskrywing van die Masada gebeure
Posted by Marius Breytenbach at 2:01 am 0 comments
27 November 2007
Bybelskool kursusse vir 2008
- 'n Reis deur die Heilige Land- 'n Vyf week kursus waar ons plekke van betekenis in Israel besoek. Kom reis saam na plekke wat ons in die Bybel van lees en ontdek wat alles daar gebeur het. Die kursus vind elke Dinsdag van 29 Januarie tot 26 Februarie in die jeuglokaal plaas. Die koste van die kursus beloop R 40 en sluit alle materiaal in. Kontak Petra Beyleveld om in te skryf. (021-9764519, petra@stellenberg.co.za)
- Hoe lees ons die Bybel? - 'n Sewe week kursus in Bybelse interpretasie. Die kursus vind elke Dinsdag van 13 Mei tot 24 Junie in die Jeuglokaal plaas. Die koste van die kursus beloop R 80 en sluit alle materiaal in. Kontak Petra Beyleveld om in te skryf. (021-9764519, petra@stellenberg.co.za)
- Veritas Module 2 - Die Ou Testament (Pentateug en die Verhale) - 'n 13 Week Bybelskoolkursus oor die Pentateug en die Verhale in die Ou Testament. Die kursus vind elke Maandag 12 Junie tot 22 September in die Jeuglokaal plaas (ons breek vir Augstus maand vanweë ons 40 Dae program). Die koste van die kursus beloop R 250 en sluit alle materiaal in. Kontak Petra Beyleveld om in te skryf. (021-9764519, petra@stellenberg.co.za)
- Veritas Module 3 - Die Psalms, Wysheidsliteratuur en Profete. Hierdie kursus begin die vierde kwartaal van 2008. Die koste van die kursus beloop R 250 en sluit alle materiaal in. Kontak Petra Beyleveld om in te skryf. (021-9764519, petra@stellenberg.co.za)
Posted by Marius Breytenbach at 12:21 am 0 comments
13 June 2007
29 May 2007
09 May 2007
24 April 2007
Module 2 Les 12 - Die Goddelikheid en menslikheid van Jesus
- Lees meer oor: The church of the Holy Sepulchre
- Lees meer oor Arius
- Lees meer oor Athanasius
- Lees meer oor die geskiedenis van Gnostiek
- Lees meer oor die Merkabah mistiek (Joodse mistiek) wat baie bekend was in die tyd van die Nuwe Testament. Die meeste verwysings na dwaalleer in die Nuwe Testament (ook wat Hebreërs en Kolossense betref) het te doen gehad met 1. Gnostisisme 2. Misteriegodsdienste 3. Joodse mistiek (oa Merkabah)
Posted by Marius Breytenbach at 6:25 am 0 comments